Klasse

Om meer uit te vind oor elke klassie, kliek op die betrokke klassie se naam...

Voëltjies (3 -18 mnde)

Personeel

Juf. Lizanne

Lizanne

Tannie Martha

ME8A2862

Tannie Potia

 Potia

Tannie Lettie

Lettie

Benodighede per klas

ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES

- Ouers moet hul eie doeke voorsien
- 'n Minimum van 6 weggooi doeke daagliks.
- Ouers voorsien formula / borsmelk. Eerste bottel van die dag moet gemaak wees.

- Die skool voorsien Rooibostee.

4 x Bottels van Formule Melk of Borsmelk of Sap
1 x Pakke Sneesdoekies per maand
1 x Boude salf  (Op aanvraag)
1 x Kombers   (Vir die winter)      
2 x Ekstra stelle klere                                    
2 x Matras oortreksels (Kan by die skool bestel word)   
2 x Pakke Wetwipes per maand (vir boudjies en gesiggies) (72 wipes per pak)
Spoegdoeke 
Borslappies
      
Ekstra Medisyne (Kramp,tande ens)

Hondjies (18 - 2 jr)

Personeel

Juf. Gwendoline

Gwendoline

Tannie Maggie

Maggie

Tannie Thandiwe

Thandi

Tannie Elizabeth

 Elizabeth

Benodighede per klas

ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES

- Ouers moet hul eie doeke voorsien
- 'n Minimum van 6 weggooi doeke daagliks.
- Ouers voorsien formula / borsmelk. Eerste bottel van die dag moet gemaak wees.

- Die skool voorsien Rooibostee.

2 x Matras oortreksels (Kan by die skool bestel word)
1 x Boude salf  (op aanvraag)    
4 x Pakke Sneesdoekies per jaar         
1  x Kombers (Vir die winter)
2 x Pakke Wetwipes per maand (vir boudjies en gesiggies) (72 wipes in pak)

Peuter / Toilet Onderrigting:
4 x Broekies / Panties (dogters)  
4 x Onderbroeke (seuns)
2 x Stelle klere

Bytjies (2-3jr)

Personeel

Juf. Blydie

 Blydie

Bachelor of Education(Early Childhood Development) Unisa

Juf. Marilize

Marilize

Hulp juffrou

Tannie Tenia 

Tenia

Tannie Julia

Benodighede per klas

ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES

1 x Pak Wetwipes Per maand (vir gesiggies) (12 x pakke per jaar) (72wipes in pak)
2 x Matras oortreksels  (Kan by die skool bestel word)                             
1 x Kombers (Vir die winter)
4 x Pakke Sneesdoekies per jaar

Peuter / Toilet Onderrigting:
4 x Broekies / Panties (dogters)  
4 x Onderbroeke (seuns)
2 x Stelle klere

Beertjies (3jr)

Personeel

Juf. Jessica

Jessica
(Sertifikaat in vroeë kindontwikkeling NQF 4) (Intec)

Tannie Grace

Grace

Benodighede per klas

ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES

1 x Pak Wetwipes Per maand (vir gesiggies) (12 x pakke per jaar) (72wipes in pak)
2 x Matras oortreksels  (Kan by die skool bestel word)                             
1 x Kombers (Vir die winter)
4 x Pakke Sneesdoekies per jaar

Leeutjies (4jr)

Personeel

Juf. Julindie

Julindie
B Ed

Tannie Annah

ME8A2933

Benodighede per klas

ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES

8 x Pakke Wetwipes per jaar (vir gesiggies) (72 wipes in pak)   
2 x Matras oortreksels (Kan by die skool bestel word)
1 x Kombers (Vir die winter)                                                         
2 x Sneesdoekies per jaar
1x 2L Roomysbak
1 x Stel ekstra klere  

Papegaaitjies (5jr)

Personeel

Juf. Bòadicea

Boa2

(B Ed Vroeë Kinderontwikkeling - en Grondslagfase) (UP)

Tannie Joyce

Joyce

Juf. Meriska

Meriska

Hulp juffrou

Benodighede per klas

ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES

8 x Pakke Wetwipes per jaar (vir gesiggies) (72 wipes in pak)   

2 x Matras oortreksels (Kan by die skool bestel word)
1 x Kombers (Vir die winter)                                                         
2 x Sneesdoekies per jaar
1 x Stel ekstra klere  

Uiltjies (6jr)

Personeel

Juf. Amanda

Amanda